E-Mail Ds. Neels, Muldersdrift

Hoe kan n mens ooit dankie sê vir julle harte wat so warm klop van God se liefde.

Dankie dat Ikusassa en Sechaba se kinders julle so na aan die hart lê.

Dra asseblief ons harte wat oorloop van dank aan elkeen wat bydrae oor.

Julle is n seën van die Here vir ons hier.

 

Wees verseker dat die fondse oordeelkundig en verantwoordelik bestuur sal word.

Gods rykste seën bid ons julle toe.

 

Baaaaaie dankie.

Dominee Neels.